Kontak Ons
Kontak Ons
Het jy enige vrae oor Deur die Woord Aion Baptiste Kerk, ons dienste, geloofsoortuigings of bediening? Kontak ons gerus.
Robert Heuer
๐ Telefoon / WhatsApp: 073 168 0244
โ๏ธ E-pos: geloofingenesis@gmail.com
Diensadres:
37 Frans Kleynhansweg
Bloemfontein
Sondagdiens:
Elke Sondag om 09:00
Ons sien daarna uit om jou te ontmoet en saam die Woord van God te bestudeer.