Welkom
Bloemfontein
Sondae om 09:00
Ons is ’n Bybelgefundeerde Baptiste gemeente in Bloemfontein wat daarna streef om Christus te verheerlik deur getroue prediking van God se Woord, Bybelse gemeenskap en die verkondiging van die evangelie.